Mens T-Shirts

R347.00

Description

3XL (14914 1)

 

4XL (14915 1)

L (14911 1)

XL (14912 1)

2XL (14913 1)

M (14910 1)

S (14909 1)

Die eerste Springbok klere is in 1906 ontwerp vir ‘n toer na die Noordelike Halfrond toe kaptein, Paul Roos, besluit het dat die span hulle eie embleem en bynaam moet kies om te verhoed dat die Britse pers dit vír hulle kies. Dit is ook die embleem wat op dié t-hemp verskyn. Daarna het die embleem sewe maal verander. Die Protea blom is ook in 1996 vir die eerste maal op die embleem aangebring.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.